top of page
The Gazette
Search


Laerskool M.L. Fick Huissport: Beste Presteerders
Baie geluk aan die atlete van Laerskool M.L. Fick wat as die uitblinkers van die onlangse huissport-byeenkoms aangewys is. Die Victor en Victrix Ludorum-titels is toegeken aan die atlete wat die hoogste totale punte vir hul beste drie items volgens die APE-tabel behaal het. Image: Laerskool M.L. Fick Senior Presteerders Die top-atlete in die senior afdeling het uitstekende punte behaal: Senior Victrix Ludorum: Caitlyn Snyman (o/13) – 1880 punte . Senior Victor Ludorum: Mal

Yolandi Botes
2d1 min read
bottom of page





