M.L. Fick-Leerders Presteer Uitstekend by RCFA Arts Awards
- Yolandi Botes

- 4 hours ago
- 1 min read
Vier leerders van Laerskool M.L. Fick het hul staal gewys en as wenners uit die stryd getree tydens die jaarlikse RCFA Arts Awards wat op Saterdag, 1 Augustus gehou is.
Die amateurgevegskuns-atlete het in verskeie dissiplines, waaronder sportboks, stokgeveg en semi-kontak kategorieë, top-eerbewyse vir hul skool ingepalm.

Individuele Kategoriewenners
🥊 Tian van der Mescht:
Junior Male Weapon Series
🥊 Melan van der Mescht:
Junior Male African Stick Fighting
🥊 Mattias van Niekerk:
Junior Male Sport Boxing
🥊 Zariëtte Knoesen:
Junior Female Semi-Contact Sport Boxing
Junior Female Semi-Contact Low Kick
Junior Female Batton Fighting
Junior Female Semi-Contact Close Combat




Comments