top of page
The Gazette
Search


M.L. Fick-Leerders Presteer Uitstekend by RCFA Arts Awards
Vier leerders van Laerskool M.L. Fick het hul staal gewys en as wenners uit die stryd getree tydens die jaarlikse RCFA Arts Awards wat op Saterdag, 1 Augustus gehou is. Die amateurgevegskuns-atlete het in verskeie dissiplines, waaronder sportboks, stokgeveg en semi-kontak kategorieë, top-eerbewyse vir hul skool ingepalm. Foto: Laerskool M.L. Fick Individuele Kategoriewenners 🥊 Tian van der Mescht: Junior Male Weapon Series 🥊 Melan van der Mescht: Junior Male African Stick

Yolandi Botes
6 hours ago1 min read
bottom of page
