top of page

The Gazette

NG La Hoff Klerksdorp hou Kerssangdiens saam met Du Preez Stoltz - 30 November

Die NG Gemeente La Hoff in Klerksdorp nooi almal uit na hul jaarlikse Kerssangdiens op Sondag, 30 November 2025, om 09:00 by hul kerk in Cilliersstraat 37, La Hoff.


’n Oggend vol musiek en saam sing

Dis daardie tyd van die jaar wanneer die liggies begin flikker en mense se harte so ’n bietjie sagter raak. Die gemeente bring weer hul gewilde Kerssangdiens aan, dié keer met ’n spesiale gas, Du Preez Stoltz, as gaskunstenaar. Hy staan bekend vir sy passie om die boodskap van “oorvloedige lewe binne God se waarheid” te deel, en toer die land vol om presies dit te doen.


Gratis toegang

Daar is geen toegangsgeld nie, maar daar sal ’n dankoffer opgeneem word vir wie graag wil bydra. So, geen verskoning dat die budget te styf is nie, jy hoef net jou stem saam te bring.


Kontakbesonderhede

📍 Adres: 37 Cilliersstraat, La Hoff, Klerksdorp, 2571

📞 Telefoon: 018-468-1494

🎟️ Kaartjies: Gratis toegang


Die gemeente sê almal is welkom, of jy nou elke Sondag in die kerk is of net daar vir die Christmas vibes. Dis ’n lekker manier om die feestyd op die regte noot te begin: met gesang, gemeenskap en ’n bietjie inspirasie.


ree

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
WhatsApp Image 2024-07-19 at 12.28.51.jpeg
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
414474461_779812977493972_2731317494775231884_n.jpg
360157162_763917828863271_4926442861230007361_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page