top of page
The Gazette
Search


NG La Hoff Klerksdorp hou Kerssangdiens saam met Du Preez Stoltz - 30 November
Die NG Gemeente La Hoff in Klerksdorp nooi almal uit na hul jaarlikse Kerssangdiens op Sondag, 30 November 2025, om 09:00 by hul kerk in Cilliersstraat 37, La Hoff. ’n Oggend vol musiek en saam sing Dis daardie tyd van die jaar wanneer die liggies begin flikker en mense se harte so ’n bietjie sagter raak. Die gemeente bring weer hul gewilde Kerssangdiens aan, dié keer met ’n spesiale gas, Du Preez Stoltz, as gaskunstenaar. Hy staan bekend vir sy passie om die boodskap van “oo

Amanda Bekker
Oct 161 min read
bottom of page





