Tokkie-krieket pette-seremonie: 'n Aand om te onthou!
- Yolandi Botes

- Sep 9
- 2 min read
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏
Op 8 September het die gees van Tokkie-krieket behoorlik gevlam tydens ons eerstepan se pette-seremonie. Die seuns het nie net hul pette ontvang nie, hulle het ook inspirasie van formaat gekry!

Ons was trots om Wihan Lubbe, kaptein van die NW Dragons en voormalige Protea-speler, as gasspreker te hê. Sy woorde het diep gesny en die manne laat besef wat dit beteken om Tokkie-krieket met trots te dra.
“Droom groot, speel hard, en wees trots op waar jy vandaan kom,” was van sy motiverende boodskap aan die span.
Dit was meer as net ‘n funksie, dit was 'n viering van toewyding, spanwerk en trots. Tokkies, ons glo in julle. Hou ons naam hoog, julle dra nie net pette nie, julle dra 'n nalatenskap!

Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏









Comments