top of page
The Gazette
Search


KHS-Krieketster Ruhan Dreyer Vertrek Na Londen Saam Met BSRI o.19 Raptors-Span
Die krieketgemeenskap van Klerksdorp Hoërskool (KHS) het die amptelike vertrek van een van hul opkomende sterre, Ruhan Dreyer, na die Verenigde Koninkryk bekendgemaak. Foto: Klerksdorp Hoërskool Dreyer is opgeneem in die gesogte BSRI o.19 Raptors-krieketspan wat op ’n internasionale toer na Engeland vertrek het. Die span het op 11 Julie 2026 vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe na Londen gevlieg om hul oorsese toer amptelik af teskop. Internasionale Bepalings Teen Top-Engels

Yolandi Botes
Jul 201 min read


Volkies Onder 15-Krieketspan Blink Landwyd Uit!
🏏 🌟🏏 🌟🏏 🌟🏏 🌟🏏 🌟 Nog ’n ongelooflike eer het ons Volkies-span te beurt geval, en dié keer is dit ons onder 15-krieketspan wat die kollig verdien! Image: Volkies Potch Ons is uiters trots om aan te kondig dat Volkies se o.15-krieketspan as een van die top ses skole in die land aangewys is. Hierdie prestasie spreek boekdele van die span se harde werk, toewyding, deursettingsvermoë en uitsonderlike karakter. Om op nasionale vlak uit te blink is geen geringe prestasie

Yolandi Botes
Nov 17, 20251 min read


Samies Slaan Sukses by Noordwes Gholf Finaal!
⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳⛳ Laerskool Saamtrek se gholfspan het die vlag hoog laat wapper tydens die Noordwes Gholf Finaal by Magaliespark, en dis duidelik, hierdie span speel nie net vir pret nie, maar vir podiumplekke! Image:; Laerskool Saamtrek 🏌️♀️ Juhanell Ollewagen: Kampioen én Kaptein! Juhanell Ollewagen het die individuele meisies zero-afdeling gewen, ‘n merkwaardige prestasie wat haar plek in die Noordwes-span verseker het. Sy is ook met trots aangewys as kaptein van die Noordwes m

Yolandi Botes
Nov 5, 20251 min read


Tokkie-krieket pette-seremonie: 'n Aand om te onthou!
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏 Op 8 September het die gees van Tokkie-krieket behoorlik gevlam tydens ons eerstepan se pette-seremonie. Die seuns...

Yolandi Botes
Sep 9, 20252 min read


Ferdies-leerders blink uit met keuring tot Luiperds-rugbyspan
Hoërskool Ferdinand Postma is trots om aan te kondig dat vier van sy talentvolle rugbyspelers gekies is om die Luiperds te verteenwoordig...

Yolandi Botes
Jul 31, 20252 min read


Volkies Netbal blink uit by Nasionale Bokkieweek
Hoër Volkskool Potchefstroom Hoër Volkskool Potchefstroom, oftewel “Volkies”, is ’n trotse en dinamiese hoërskool wat diep gewortel is in...

Yolandi Botes
Jul 15, 20253 min read
bottom of page
