Volkie-netbal skitter by Noordwes-kampioenskappe
- Yolandi Botes

- Jun 18, 2025
- 1 min read
š š š š š š š š š š
Dis weer daardie tyd van die jaar waar netbal die hartklop van die skool is en Volkies se dogtersĀ het hul alles gegee by die Noordwes-kampioenskappeĀ wat gister plaasgevind het.

0.16ās op pad SA's toe!š„
Baie geluk aan ons o.16-spanĀ wat hul plek in die SA-kampioenskappeĀ losgespeel het met ān puik derde plek algeheel! Dis harde werk wat beloon word en die hele skool staan agter julle. š„³
Sterk vertonings deur al die spanne šÆ
Ons o.14- en o.15-spanne het ook nie teruggestaan nie. Hulle het albei vierde plek algeheel behaal, iets om regtig trots op te wees. Dis spanwerk, deursettingsvermoë en daardie Volkie-gees wat deurkom op die baan.
Spanpoging wat saak maak
ān Groot shoutout aan al die spelers Ć©n afrigters, julle toewyding, opofferings en ure van oefening wys. Dis nie net oor wen nie, dis oor groei, leer en mekaar opbou, en dit is presies wat ons gesien het. š




I would like to sincerely recommend NaturePath Herbal Clinic based on my personal experience.
I was diagnosed with Amyotrophic Lateral Sclerosis four years ago. Despite following prescribed treatments for over two years, my condition gradually became more difficult to manage. I experienced increasing muscle weakness, fatigue, and challenges with everyday activities.
Seeking additional support, I decided to try the herbal program from NaturePath Herbal Clinic. Although I was initially skeptical, I began to notice positive changes within a few months. My energy levels improved, I felt more comfortable physically, and I was better able to manage daily tasks.
This experience has made a meaningful difference in my overall well-being, and I truly appreciate the support I received throughout the process.