top of page
The Gazette
Search


Volkies o.15 Netbalspan Skitter by Fast 5 SA-kampioenskappe
🏐🏐🏐🏐🏐🏐🏐🏐🏐🏐 Spoed, spanspel en suiwer talent! Volkies Potch se o.15 netbaldogters het onlangs aan die Fast 5 SA-kampioenskappe in Boksburg deelgeneem, en hulle het met trots hul stempel afgedruk. Image: Volkies Potch Na twee dae van intense wedstryde teen van die land se top skole, het die span ‘n puik 10de plek algeheel behaal. En dit in 'n kompetisie waar net die beste van die beste meeding! 💥 Oorwinnings Teen Gewilde Skole Ons dogters het hul plek op die hof verd

Yolandi Botes
Oct 142 min read


Volkie-netbal: Erasmus en Uys neem leiding in DKK-bestuur
🏐🦅🏐🦅🏐🦅🏐🦅🏐🦅🏐🦅 Volkies Potch is trots om aan te kondig dat twee van ons personeel tot die Dr. Kenneth Kaunda (DKK)...

Yolandi Botes
Sep 32 min read


Oud-Volkie terug op die baan: Corlesia Roets inspireer Volkies
💚🏐💚🏐💚🏐💚🏐💚🏐 Oud-volkie Corlesia Roets (voorheen Mc Donald) het dié week by Volkies Potch kom kuier én saam met ons spelers...

Yolandi Botes
Aug 282 min read


Volkies se o.16-netbaldogters gereed vir SA-kampioenskappe
Die o.16-netbalspan van Hoërskool Volkskool Potchefstroom het op Maandag en Dinsdag aan die SA Netbalkampioenskappe deel geneem wat by EG...

Yolandi Botes
Aug 62 min read


Volkie-netbal span vlerke met nuwe vennootskap
Hoër Volkskool Potchefstroom Hoër Volkskool Potchefstroom, oftewel “Volkies”, is ’n dinamiese hoërskool wat vir dekades ’n gevestigde...

Yolandi Botes
Jul 163 min read


Volkie-netbal skitter by Noordwes-kampioenskappe
🏐 🏐 🏐 🏐 🏐 🏐 🏐 🏐 🏐 🏐 Dis weer daardie tyd van die jaar waar netbal die hartklop van die skool is en Volkies se dogters het hul...

Yolandi Botes
Jun 181 min read


Volkies O/14B-netbalspan kry waardevolle ervaring by Gimmie-toernooi
🏐✨ 🏐✨ 🏐✨ 🏐✨ 🏐✨ Hoërskool Volkskool se O/14B-netbalspan het onlangs aan die Gimmie-netbaltoernooi vir B- en C-spanne deelgeneem. Die...

Yolandi Botes
May 71 min read
bottom of page





