🌟 Stroom Stories: Veiligheid Begin by Ons! 🌟
🌟 Stroom Stories: Veiligheid Begin by Ons! 🌟
🎙️ Die Go-To Guy gesels met die ondervoorsitter van die Community Policing Forum (CPF) – waar ons meer insig kry oor hoe hierdie platform ’n verskil maak in die veiligheid van Potchefstroom. 🚨👮♂️
Van patrollies en gemeenskapsvergaderings tot werklike samewerking met SAPD – hierdie is ’n storie van verantwoordelikheid, betrokkenheid en aksie. 💬
✅ Wat doen die CPF?
✅ Waarom is jou betrokkenheid belangrik?
✅ Hoe kan jy inskakel en ‘n verskil maak in jou buurt?
👉 Vir meer inligting of om aan te sluit, besoek: www.c-p-f.co.za
Fanie Du Toit
079 885 1135
AfriForum: Cornelia Blignaut 073 390 4133
AfriForum Potchefstroom Whatsapp Nr. 079 099 6648
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #CPFSA #Gemeenskapsveiligheid #WerkSaam #BeveiligJouBuurt #SektorPolisiëring #ThePowerOfCommunity





