top of page
🌟 The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 30 🌟
🎙️ Pieter Conradie gesels met Ivan Venter
📌 Ons gesels oor True Potential — ’n Christelike lewens- en leierskapsafrigting wat jou help om met selfbewustheid en doelgerigtheid te leef. Dit gaan oor om jou ware potensiaal te ontdek, vervulling te vind in jou roeping, en met visie en geloof die pad van groei aan te pak.
Moenie hierdie inspirerende gesprek misloop nie!
#TheGoToGuy #StroomStories #Potchefstroom #PotchGazette #Spiritualtalk #TruePotential #Lewensafrigting #GeestelikeGroei
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





