top of page
🎙️ Pieter Conradie gesels met Bennie Jonker oor die tema: "Living Until Christ is Formed: A Kingdom Perspective."
Baie gelowiges gee hulle harte vir Christus, maar min gaan verder om werklik te transformeer. Om vir Christus te leef (Fil. 1:21) en om Christus in ons te laat vorm (Gal. 4:19) is die kern van ware geestelike groei. 🔥
📖 ’n Koninkryksgerigte lewe vra méér as net oorgawe—dit vra volharding, geloof en ‘n aktiewe proses van heiligmaking. Wanneer Christus in ons gevorm word, word Sy Koninkryk deur ons aan die wêreld geopenbaar.
📌 Moenie hierdie inspirerende gesprek misloop nie!
#TheGoToGuy #stroomstories #potchgazette #spiritualtalk #potchefstroom
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





