top of page
🔥 The Go-To Guy bied aan: StroomStories saam The Olive Tree School 🔥
’n Unieke privaat skool vir kinders op die Outisme-spektrum (Graad RR–7) in Potchefstroom—’n veilige, ondersteunende ruimte waar elke leerder op sy/haar eie manier kan groei. 🧩📚✨
Moenie hierdie gesprek misloop nie—kom hoor hoe hulle die toekoms van inklusiewe onderwys in Potch vorm! 👀
🧩🔥🏆🧩🔥🏆🧩🔥🏆
#TheGoToGuy #potchgazette #potchefstroom #stroomstories
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





