top of page
š„ The Go-To Guy bied aan StroomStories: Angelique vertel van die VatāVerniet Tafel! š„
š„ The Go-To Guy bied aan StroomStories: Angelique vertel van die VatāVerniet Tafel! š„
ān Projek wat kos, klere en toiletware gratis uitdeel aan mense in noodāliefde in aksie.
š
Volgende uitdeel: 16 Augustus om 17:00
š Mooi Rivier Beskerming, Potchefstroom
Bring ān skenking of kom haal wat jy nodig het. Gee, neem, dien. š
Vat Verniet Tafel
#StroomStories #VatVernietTafel #Potchefstroom #LiefdeInAksie #thegazett
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
