top of page
The Go-To Guy bied aan SkoolKompas
Vandag gesels Drikus Viljoen met Berdine Henning en Ds. Willie Henning van Agapรฉ Gemeente oor hierdie jaar se BIG TOP Vakansie Pret! ๐๐
Met die tema "Bybel Helde", beloof hierdie week propvol pret en geloof om die hoogtepunt van die vakansie vir kinders in Potchefstroom te wees! ๐ฆ๐๐
๐
6 โ 10 Oktober
๐ 07:00 โ 17:00
๐ฐ R80 p/k per dag
๐Agapรฉ Gemeente, Potchefstroom
Dis 'n week van sang, speletjies, flieks, Bybellesse, bak & brou en nog baie meer! Kom luister wat hulle alles beplan het. ๐ฌ๐ช๐จ
๐ง Skakel in en hoor meer op SkoolKompas!
#TheGoToGuy #stroomstories #potchefstroom
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page
