top of page
Die Go-To Guy bied aan: Sportstroom saam met Michael de Beer, Gerald Sutt0n & Johan Herbst
🎙️ Drikus Viljoen gesels saam met Michael de Beer, Gerald Suttun & Johan Herbst van Volkies se 1ste Rugbyspan se afrigtingskorps!
Hulle gesels oor 'n merkwaardige rugbyseisoen, hoogtepunte en natuurlik – die groot Visekerbeker-oorwinning! 🏆🔥
Moenie die episode misloop nie – trots, passie en puik prestasie op die veld! 💪
#TheGoToGuy #sportstroom #potchefstroom #thegazette #VolkiesRugby #rugby
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





