top of page
Die Stroom Stories- Leandrie Marais
Vandag praat ons met Leandrie van Restore Day Spa en MagiQ Moments. Sy vertel ons waar die spa begin het, die dienste wat hulle bied en wat hulle planne vir die toekoms is. Ons praat ook oor MagiQ Moments en die verskillende events wat hulle aanbied. Ons kry n bietjie behind the scenes oor hulle Sixties Murder Mystery en ons hoor oor die dans kompetiesie wat op die oomblik aan gaan. Kom luister en praat saam!
Widget Didn’t Load
Check your internet and refresh this page.
If that doesn’t work, contact us.
bottom of page
