top of page

Potchefstroom Dorp Rugby Klub

Vandag praat Stroom Stories met Drikus Viljoen en Oom Sakkie Raath oor Potchefstroom Dorp Rugby Klub. Hulle praat oor van die geskiedenis agter die klub, onvergeetlike oomblike en vertel ons 'n paar snaakse stories tussen in. Kom luister saam!

Comments

Partagez vos idéesSoyez le premier à rédiger un commentaire.
bottom of page