Vandag gesels ek met Florah Votyeka van Abraham Kriel Kinderhuis. Ons praat bietjie oor hoe dit werk by die kinderhuis, waar hulle die publiek se hulp nodig het en oor Liggiefees 2024 en wat alles daar gaan gebeur die jaar. Kom praat en luister saam!