Vandag gesels ons met die bekende musikant Gemmerman. Hy vertel ons oor waar sy liefde vir musiek vandaan kom, wat hom inspireer en ons kry 'n "behind the scenes" insig oor die Afrikaanse musiek bedryf en die musiek maak proses. Kom praat en luister saam!