top of page
The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 1
The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 1 📰
Welkom by die eerste episode van News Line met Johane van Dyk! Sy gaan ons op hoogte hou van al die nuusgebeure van die week in Potchefstroom, asook die opwindende geleenthede waarvoor jy hierdie naweek kan uitsien. Moet dit nie misloop nie – bly ingelig en weet wat om te doen in jou dorp!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #NewsLine #Nuus #News
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





