top of page
The Go-To Guy bied aan: Potch Social by Snowflake Potchefstroom
The Go-To Guy bied aan: Potch Social by Snowflake Potchefstroom❄️
In hierdie episode neem Drikus Viljoen ons op 'n lekker uitstappie by die Snowflake Mark, wat elke eerste Vrydag en Saterdag van die maand plaasvind. Hy wys vir ons die verskeidenheid stalletjies, gesels met uitstallers, en verken al die heerlike kos wat daar te kry is. Kom kyk hoe die venue lyk en ervaar saam die unieke atmosfeer van hierdie mark. Moet dit nie misloop nie!
Comments
Deine Meinung teilenJetzt den ersten Kommentar verfassen.
bottom of page