top of page
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 24
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 24 🏉
Kom skakel in vir hierdie week se Rugby Raas waar Drikus Viljoen gesels met die senter van Potch Dorp Rugby Klub, Jan Naudé. Jan se spel op die veld is net so sterk soos sy teenwoordigheid in die span, en hy speel ‘n groot rol in die span se aanvalstrategie.
Moet dit nie misloop nie – dit gaan ‘n insiggewende gesprek wees!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #RugbyRaas #PotchDorpRugbyKlu
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





