top of page
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Episode 17
The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Episode 17 🏉
Drikus Viljoen gesels met die talentvolle Abby de Jager, 'n uitstaande senter van die Vroue Luiperd en Potch Dorp spanne. Met haar harde werk en toewyding wag daar 'n blink toekoms op hierdie inspirerende speler. Moet dit nie misloop nie – dit gaan 'n energieke gesprek wees oor rugby en die pad vorentoe vir vroue in die sport!
#TheGoToGuy #potchgazette #stroomstories #potchefstroom #rugbyraas #rugby #luiperds #potch
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





