top of page
The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 13
The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Ep. 13
Drikus Viljoen gesels met Hettie Conradie, die hoof van Hasie Hop Kleuterskool. Sy gaan ons meer vertel oor hierdie oulike kleuterskool en hoe hulle jong kinders se liefde vir leer aanmoedig in ‘n veilige en gesonde omgewing.
Moet dit nie misloop nie!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #SkoolKompas #HasieHopKleuterskool
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





