top of page
The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Episode 10
The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Episode 10🎓
In hierdie week se episode gesels Drikus Viljoen met Mnr. Morné Smit, hoof van Hoërskool Ferdinand Postma, en Mev. Mariëtte Geldenhuys, een van die skool se onderwysers. Kom luister hoe hulle die skool se uitdagings en suksesse deel, en wat hul visie is vir die toekoms van die leerders. Moet dit nie misloop nie!
#TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #potchefstroom #SkoolKompas #FerdinandPostma #Ferdies
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





