top of page
The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 15
🌟 The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 15 🌟
In hierdie inspirerende episode gesels Pieter Conradie met Bennie Jonker oor hoe ons so gemaklik raak met ons roetine en omgewing dat ons die stem van God mis – die stem wat ons wil lei na ‘n beter lewe. Gebaseer op Johannes 10:27-28, ondersoek hulle die gevare van wêreldse gemak en hoe ons weer kan herfokus op ‘n diep geestelike verbondenheid.
Moenie hierdie praktiese, lewensveranderende gesprek mis nie!
#TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #SpiritualTalk #Potchefstroom
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





