top of page
The Go-To Guy bied aan Potch Social in Parys Deel 1
In hierdie episode neem Drikus Viljoen ons op 'n toer deur die pragtige dorpie Parys in die Vrystaat. Hy begin by die unieke winkel Ietsie Mooi, besoek die dorpie se eie Eiffeltoring, en ry dan af in Bree Straat waar hy Meyer's Ranch, die Antique Winkel, en die bekende Jimmy Jagers Pub and Grill verken.
Daar is nog baie meer om te sien in Bree Straat, met nog 'n paar interessante winkeltjies wat Drikus vir ons wys. Moenie hierdie verkenning van Parys misloop nie!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page





