top of page
The Go-To Guy bied aan Potch Social in Parys Deel 2
The Go-To Guy bied aan: Potch Social in Parys Deel 2 🌟
In hierdie episode verken Drikus Viljoen verder die pragtige dorpie Parys. Hy ry af in Bree Straat, die hoofpad deur die dorp, en wys ons 'n verskeidenheid unieke winkels.
Hy kuier by Moments Square en verken winkels soos Made in Parys en Parys Antiques. Drikus gesels ook met die eienaars van Dassiespad Restaurant oor hulle begin en hoe dinge vandag gaan. Moet hierdie reis deur Parys nie misloop nie!
Comments
Share Your ThoughtsBe the first to write a comment.
bottom of page