top of page

Stroom Stories

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Wikus van Aswegen

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Wikus van Aswegen Ons gesels met Wikus van Aswegen en oor sy indrukwekkende rugbyloopbaan en die groot geleentheid wat op hom wag—die nasionale Bokkieweek in Spanje! Hy gaan ons ook meer vertel oor die Back-a-Buddy fondsinsameling wat hulle loods om Wikus se droom te verwesenlik. Kom hoor hoe jy kan help om hierdie talentvolle speler op internasionale vlak te laat skitter! Vir enige donasies kontak asseblief vir Rykie Erasmus by 072 133 8480 of per epos by rykieerasmus76@gmail.com. #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #BackaBuddy #Bokkieweek #WikusvanAswegen #rugby

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas met Hoër Volkskool Potchefstroom

Description:

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas met Hoër Volkskool Potchefstroom 🎓 Drikus Viljoen gesels met Franco du Preez, bemarkingsbestuurder, en Welma Pieters, onderwyser en dogterskoshuis-moeder by Volkies. Hulle gaan meer vertel oor die skool se kultuur, prestasies, en die belangrike rol wat die skool speel in die lewens van die leerders. Kom luister en praat saam! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #potchefstroom #SkoolKompas #Volkies

The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 2

Description:

The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 2 📰 Welkom by episode 2 van News Line met Johane van Dyk! Sy gaan ons op hoogte bring van al die nuusgebeure wat plaaslik en internationaal die week gebeur het, asook die opwindende geleenthede waarvoor jy hierdie naweek kan uitsien. Moet dit nie misloop nie – bly ingelig en weet wat om te doen in jou dorp! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #NewsLine #Nuus #News

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Qure du Plooy

Description:

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Qure du Plooy 🎗️ Ons gesels met Qure du Plooy, 'n borskankeroorwinnaar wat haar kragtige en inspirerende reis deel. Sy sal vertel hoe sy die uitdagings van kanker oorkom het en haar pad na herstel gevind het. Kom luister saam na hierdie storie van moed en deursettingsvermoë – dit gaan jou inspireer! Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #Potch #BreastCancerAwarenessMonth #breastcancer

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 12

Description:

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 12 In hierdie episode gesels Pieter Conradie met Werner Broodryk en Quintin Groenewalt oor die impak wat hulle in die samelewing het, veral onder jong mense. Kom luister na hulle verhaal en getuienisse, en ontdek hoe hulle lewens verander en hoop bring aan ander. Dit is 'n inspirerende gesprek oor diensbaarheid en die krag van geloof. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #SpiritualTalk #Potchefstroom #Potch

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Pink Trees for Pauline

Description:

Oktober is Borskankerbewusmakingsmaand, Janca en Roné van Pink Trees for Pauline sluit by ons aan om meer te vertel oor hierdie wonderlike inisiatief. Pink Trees for Pauline help om bewustheid te skep en fondse in te samel vir kankerpasiënte regoor die land. Kom luister hoe jy kan deel wees van hierdie inspirerende projek en ‘n verskil maak in die stryd teen kanker. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #PinkTrees #PinkTreesForPauline #breastcancerawareness

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 13

Description:

The Go-To Guy bied aan: Spiritual Talk Ep. 13 In hierdie episode gesels Pieter Conradie met Rassie Fourie oor hoe om innerlike vrede te vind in 'n chaotiese wêreld. Moenie hierdie praktiese en lewensveranderende gesprek misloop nie! #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #SpiritualTalk #Potchefstroom

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Potchefstroom Dienssentrum

Description:

Ons gesels met Bennie en Marwica van die Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes. Hulle gaan meer vertel oor die noodsaaklike ondersteuning wat hulle aan bejaardes bied, en hoe die sentrum help om lede onafhanklik en aktief te hou. Ons leer ook meer oor die opwindende Markdag wat op die 25ste by De Land plaasvind. Kom luister saam en vind uit hoe jy kan bydra en betrokke raak by hierdie wonderlike inisiatief! 🌟 #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #PotchefstroomDienssentrum

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep.22

Description:

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep.22🏉 Drikus Viljoen gesels met Nico Els, die alombekende afrigter van die Future Griffons Rugby Akademie, waar hy meer as 800 spelers afrig! Kom luister saam hoe Nico sy ervaring en visie deel vir die ontwikkeling van jong rugbytalente. Dit is ‘n episode wat jy nie wil misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #RugbyRaas

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 21

Description:

The Go-To Guy bied aan: Rugby Raas Ep. 21 🏉 Drikus Viljoen gesels met Chrizane Pruis, 'n talentvolle speler van die Potch Dorp Vroue Rugbyspan. Kom luister saam hoe sy haar pad na sukses bespreek en watter uitdagings en hoogtepuntsy beleef het as vroue rugbyspeler. Dit is 'n episode wat jy nie wil misloop nie! #TheGoToGuy #StroomStories #RugbyRaas #PotchGazette #Potchefstroom #PotchDorpRugby

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Episode 10

Description:

The Go-To Guy bied aan: Skool Kompas Episode 10🎓 In hierdie week se episode gesels Drikus Viljoen met Mnr. Morné Smit, hoof van Hoërskool Ferdinand Postma, en Mev. Mariëtte Geldenhuys, een van die skool se onderwysers. Kom luister hoe hulle die skool se uitdagings en suksesse deel, en wat hul visie is vir die toekoms van die leerders. Moet dit nie misloop nie! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #potchefstroom #SkoolKompas #FerdinandPostma #Ferdies

The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 1

Description:

The Go-To Guy bied aan: News Line Episode 1 📰 Welkom by die eerste episode van News Line met Johane van Dyk! Sy gaan ons op hoogte hou van al die nuusgebeure van die week in Potchefstroom, asook die opwindende geleenthede waarvoor jy hierdie naweek kan uitsien. Moet dit nie misloop nie – bly ingelig en weet wat om te doen in jou dorp! #TheGoToGuy #PotchGazette #StroomStories #Potchefstroom #NewsLine #Nuus #News

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page