top of page

Stroom Stories

🌟 Stroom Stories: Bou Saam met Peter Sebati 🌟

Description:

🎙️ Die Go-To Guy gesels met Peter Sebati – ’n inspirerende vrywilliger wat inisiatief geneem het om ’n park vol rommel skoon te maak, en daarmee die gemeenskap rondom hom onbewustelik gemotiveer het om saam te staan vir ’n veilige en skoon park. 🌳 Hierdie is ’n storie oor hoe een persoon ’n verskil kan maak – en hoe ons almal kan help om Potchefstroom mooier te maak. 🙌🎥 Indien julle wil uitreik na Peter Sebati kan julle hom kontak op 061 475 1969 #TheGoToGuy #StroomStories #PotchGazette #Potchefstroom #Gemeenskapskrag #Vrywilligerswerk #SaamBouOns #HoopVirPotch #VeranderMetHoop

🎙️ Die Go-To Guy gesels met die founder van JulukaWorx, ’n platform wat werkers en vakmanne help om groei en regte werk te kry. 🔧📲💼

Description:

JulukaWorx is die plek vir elke diensgebaseerde ondernemer wat op soek is na 'n veilige, eenvoudige manier om sigbaar te wees. 💪 Moet nie hierdie inspirerende gesprek misloop nie! 🎥🔥 https://www.julukaworx.co.za/ #TheGoToGuy #StroomStories #JulukaWorx #WerkGevind #DigitaleEkonomie #BouJouToekoms

🔥 The Go-To Guy bied aan: SportStroom met Riaan Venter, stigter van die Riaan Venter Tennis Akademie! 🔥

Description:

Die Riaan Venter Tennis Akademie, gestig in 1994, het 'n plaaslike hub geword vir talentvolle jong atlete om hul tennisvaardighede te ontwikkel op die NWU-kampus. 🎾💪 🎾🥇🏆🎾🥇🏆🎾🥇🏆 #TheGoToGuy #potchgazette #potchefstroom #stroomstories #tennis #tennisakademie

🔥 The Go-To Guy bied aan: Sportchefstroom met Joël Scherman, 1ste span afrigter van Sibanye-Stillwater Rugby Klub! 🔥

Description:

Sibanye-Stillwater Rugby Klub is gekies as een van die top spanne om deel te neem aan die gesogte Castle Super League, aangebied deur die Blue Bulls. 💰🏆 🏉 Moenie hierdie aksiebelaaide seisoen misloop nie! 🏉 🏉🥇🏆🏉🥇🏆🏉🥇🏆

The Go-To Guy bied aan : Sportstroom

Description:

🏆⚽🏏🏆⚽🏏🏆⚽🏏 🎉 SportStroom verwelkom Charles Louw en Donnavan Serfontein ! 🎉 Ons is trots om die Sportdirekteur Charles Louw en Rugby Organiseerder / 1ste Span Afrigter Donnavan Serfontein van Ferdinand Postma Skool, by ons te hê. Kom luister na sy insigte en passie vir sport in Potchefstroom! 🏆⚽🏏 🏆⚽🏏🏆⚽🏏 #sportchefstroom #charleslouw #ferdinandpostma #stroomstories #potchgazette #TheGoToGuy

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Juan-Louis en Elri oor Klein Paradys! 🏡

Description:

Sluit nou aan vir ‘n spesiale geselsie met Juan-Louis Naudé en Elri Bekker oor hul ongelooflike ervaring op die KykNet-reeks, Klein Paradys! ✨ Hulle deel die hoogtepunte, uitdagings en lewenslesse wat hulle uit hierdie avontuur saamneem. Van deurwerk tot dek-fases, van emosionele oomblikke tot harde werk – jy wil hierdie gesprek nie misloop nie! 🔥 Kom luister saam en kry ‘n kykie agter die skerms van hierdie unieke bou-avontuur! #potchgazette #kleinparadys #stroomstories #potchefstroom #TheGoToGuy

🌟 SportStroom: Jaco Esterhuizen gesels oor Vriende van Ferdies 🌟

Description:

🎙️ In hierdie inspirasievolle episode praat ons met Jaco Esterhuizen – een van die dryfkragte agter Vriende van Ferdies, ’n inisiatief wat werklik ’n verskil maak by Hoërskool Ferdinand Postma. 🏫💙 👉 Wat is Vriende van Ferdies? 👉 Waarom is dit belangrik vir die skool en sy leerders? 👉 Hoe dra hierdie gemeenskapsprojek by tot twee-maande lange ontwikkelingsprojekte wat regte waarde toevoeg? 👉 En hoe kan jy betrokke raak? Jy wil nie dié gesprek misloop nie – dit gaan oor betrokkenheid, groei en om iets terug te gee aan ’n skool wat ’n verskil maak. 🙌🎥 Drikus Viljoen Hoërskool.Ferdinand Postma.High School #TheGoToGuy #SportStroom #StroomStories #PotchGazette #FerdinandPostma #VriendeVanFerdies #GeeTerug #SkoolTrots #Potchefstroom

🔥 The Go-To Guy bied aan: SportStroom saam Potch Tag Rugby 🔥

Description:

Voorsitter James Warren en Ondervoorsitter Wally du Plessis deel meer oor Tag Rugby in Potchefstroom en hoe die sport groei in die gemeenskap. 🏉💪 🏉🔥🏆🏉🔥🏆🏉🔥🏆 #potchgazette #TheGoToGuy #potchefstroom #stroomstories #sportchefstroom

🎶 Stroom Stories met Christo Venter! 🎶

Description:

Die Go-To Guy bring vir jou ‘n spesiale geselsie met Christo Venter, ‘n talentvolle plaaslike musikant! Kom luister saam soos ons gesels oor sy nuutste album en die storie agter sy musiek. ✨ Moenie hierdie eksklusiewe Stroom Stories misloop nie! 🔥 #TheGoToGuy #potchgazette #potchefstroom #stroomstories

The Go-To Guy Potchefstroom bied aan : SportStroom

Description:

🔥 SportStroom bied aan: Errick Coetzee van CRC! 🔥 Hy deel insigte oor die kragtige motiveeringsaand met Pierre Spies in Potchefstroom. Moenie hierdie inspirerende geleentheid misloop nie! 💪🏆 🏉🥇🏆🏉🥇🏆🏉��🏆 #sportchefstroom #PierreSpies #Motivering #stroomstories #potchgazette #TheGoToGuy #potchefstroom

🎙️ Pieter Conradie gesels met Bennie Jonker oor die tema: "Living Until Christ is Formed: A Kingdom Perspective."

Description:

Baie gelowiges gee hulle harte vir Christus, maar min gaan verder om werklik te transformeer. Om vir Christus te leef (Fil. 1:21) en om Christus in ons te laat vorm (Gal. 4:19) is die kern van ware geestelike groei. 🔥 📖 ’n Koninkryksgerigte lewe vra méér as net oorgawe—dit vra volharding, geloof en ‘n aktiewe proses van heiligmaking. Wanneer Christus in ons gevorm word, word Sy Koninkryk deur ons aan die wêreld geopenbaar. 📌 Moenie hierdie inspirerende gesprek misloop nie! #TheGoToGuy #stroomstories #potchgazette #spiritualtalk #potchefstroom

The Go-To Guy bied aan: Stroom Stories met Tracy! 🎉

Description:

Tracy vertel haar inspirerende getuienis oor haar swangerskap en geboorte-ervaring met ons deel. Van uitdagings tot oorwinnings, sy vertel van die reis na moederskap en die kosbare oomblikke wat haar hart gevul het met dankbaarheid en vreugde. 🌟 Kom luister saam na hierdie spesiale storie van geloof, krag en liefde. Moenie hierdie gesprek misloop nie! ❤️ #TheGoToGuy #potchefstroom #potchgazette #stroomstories #swangerskap #moederskap

Our Socials

  • Twitter
  • Youtube
  • Instagram
  • Facebook
  • TikTok

Rights Reserved - The Go-To Guy © ™ (Pty) Ltd 2018 - 2024

Site design and built by Digital Guy

Trademarks Registered CIPC 

Download Our App

google-play-badge-zc_edited_edited_edite

Contact Us: theguy@thegotoguy.co.za

Mia meent, Unit 5

17a Palmiet Street, Potchefstroom

A Few of Our Clients

WhatsApp Image 2024-11-27 at 09.28.30.jpeg
035c03_2458bf672ec84a8ba9efaf95e692ae16~mv2.avif
369731994_707654494713529_3891009674814759362_n.jpg
438173397_853872976759746_4868760365258440028_n.jpg
328944114_494721249527544_808944456258605501_n (1).jpg
464089070_1055669206348560_5104816180158623830_n.jpg
378890902_217177861350232_4639266243132568662_n (1).jpg
Untitled design (23).png
326134127_1115296055820979_3465257108086407162_n (1).jpg
WhatsApp Image 2025-06-19 at 14.18.02.jpeg
305575021_489423449860897_35481771562383
365626055_697893672359203_3798341232106295039_n.jpg
289627124_437869745011710_8405690850303357096_n.jpg
574454283_122093287503106135_1417410876318841312_n.jpg
437537042_869865608488120_7118457527164040386_n.jpg
301963526_491307046333575_4220339095931269264_n.png
420200119_10161581655332603_8341872840245886307_n.jpg
301115582_2022615814592943_5205340550469896770_n (1).jpg
bottom of page