top of page
The Gazette
Search


Baillie Park Tennis Presteer!
🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾 Die jong tennisspelers van Laerskool Baillie Park het dié week behoorlik hul staal gewys tydens die NW Skoleliga-uitspele. Ons O/9A-seuns en -dogters het kragte gemeet teen van die vyf top skole in die provinsie, en het met trots die Baillie-naam hoog gehou! Image: Laerskool Baillie Park 👦 Seunspan blink uit Die seuns het uitstekende spel gelewer en ‘n 2de plek behaal, ‘n ongelooflike prestasie vir dié talentvolle jong span! Spanlede: Chian Crous James

Yolandi Botes
Oct 28, 20251 min read


Baillie Tennisspanne reg vir 2025-seisoen
🎾💪🎾💪🎾💪🎾💪🎾💪 Die nuwe tennisseisoen is hier, en die spelers van Baillie Park is gereed om die bane aan te pak met hernieude...

Yolandi Botes
May 8, 20251 min read
bottom of page





