top of page
The Gazette
Search


Baillie-Swemmers Domineer die Noordwes-Gala: Podiumplekke en SA-Kwalifiseerders Skitter
Die swemmers van Laerskool Baillie Park het onlangs gewys waarom hulle as ’n krag in die water beskou word tydens die Noordwes Skole Swemgala. Met ’n rits medaljes en verskeie leerders wat nasionale kwalifiserende tye behaal het, het die "Baillies" die kompetisie behoorlik laat spat. Image: Laerskool Baillie Park ’n Reënboog van Medaljes Die skool se elite-swemmers het die een podiumplek na die ander opgeraap. Die uitslae getuig van uitsonderlike diepte en talent: Willem Jaco

Yolandi Botes
Feb 252 min read


Baillie Park Tennis Presteer!
🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾🎾 Die jong tennisspelers van Laerskool Baillie Park het dié week behoorlik hul staal gewys tydens die NW Skoleliga-uitspele. Ons O/9A-seuns en -dogters het kragte gemeet teen van die vyf top skole in die provinsie, en het met trots die Baillie-naam hoog gehou! Image: Laerskool Baillie Park 👦 Seunspan blink uit Die seuns het uitstekende spel gelewer en ‘n 2de plek behaal, ‘n ongelooflike prestasie vir dié talentvolle jong span! Spanlede: Chian Crous James

Yolandi Botes
Oct 28, 20251 min read


Baillie Park se Krieketseuns gereed vir Grootskole-aksie!
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏 Die son het skaars oor Potchefstroom opgekom toe die spanning by Laerskool Baillie Park begin bou. Vandag stap die Eerste- en Tweede Krieketspanne met groot trots op die veld vir hul kragmetings teen La Hoff in die NW Grootskole Krieketliga. Image: Laerskool Baillie Park 💪 Spanwerk, trots en gees By Baillie Park is sport meer as net kompetisie, dit gaan oor spanwerk, trots en karakter. Die seuns het die afgelope weke hard geoefen, hul vaardighede geslyp

Yolandi Botes
Oct 23, 20252 min read


Baillie Park Dogters Blink Uit in Hokkie
🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 🏑 Laerskool Baillie Park is ongelooflik trots op hul o/13 dogtershokkiespanne wat uitstekend presteer het in...

Yolandi Botes
Sep 9, 20252 min read


Baillie Park Gholfspan wys hul staal!
Noordwes se trots by die Ernie Els SA Primary Schools Championship Laerskool Baillie Park se gholfspan het hul merk gemaak deur te...

Yolandi Botes
Aug 14, 20252 min read


Jong Baillie Gholfspeler Hou S-A se Naam Hoog in Amerika
🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️🏌️♂️ Hanro van der Merwe, ’n Graad 7-leerder van Laerskool Baillie Park, is tans...

Yolandi Botes
Jun 20, 20251 min read
bottom of page
