top of page
The Gazette
Search


Callies Rugbytalente Toer in Frankryk
Hoërskool Carletonville (Callies) is propvol trots oor vyf van sy talentvolle rugbyspelers wat tans in Frankryk toer as deel van die gesogte Blikkies Groenewald O/19-span. Hierdie internasionale toer is 'n bewys van die kaliber rugbytalent wat Callies deurlopend lewer. Image: Hoërskool Carletonville Die skool het sy sterkste wense aan die volgende spelers gestuur: Andru Botha Leander Oosthuizen Gideon Raaths Tiago Caldeira Aguiar Ryan Rademeyer Hierdie toer bied 'n wonderlike

Yolandi Botes
4 days ago1 min read
bottom of page





