top of page
The Gazette
Search


Callies Rugbytalente Toer in Frankryk
Hoërskool Carletonville (Callies) is propvol trots oor vyf van sy talentvolle rugbyspelers wat tans in Frankryk toer as deel van die gesogte Blikkies Groenewald O/19-span. Hierdie internasionale toer is 'n bewys van die kaliber rugbytalent wat Callies deurlopend lewer. Image: Hoërskool Carletonville Die skool het sy sterkste wense aan die volgende spelers gestuur: Andru Botha Leander Oosthuizen Gideon Raaths Tiago Caldeira Aguiar Ryan Rademeyer Hierdie toer bied 'n wonderlike

Yolandi Botes
4 days ago1 min read


Callies se 1ste span wys yster: 22–20 oor Hoërskool Jan Viljoen
🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥🏉🔥 Hoërskool Carletonville se 1ste Rugbyspan het in een van die mees spanningsvolle wedstryde van die seisoen ’n...

Yolandi Botes
Aug 262 min read


Callies se rugbyspanne spog met uitstaande prestasies!
🏉 🏉🏉 🏉🏉 🏉🏉 🏉🏉 🏉 Hoërskool Carletonville het die afgelope naweek weer eens gewys hoekom hul rugbytradisie so hoog aangeskryf...

Yolandi Botes
Aug 192 min read


Callies 2nd Rugby Team Crowned Golden Lions Group 4 Champions
More great news from Hoërskool Carletonville! The Callies 2nd Rugby Team has officially been crowned the Golden Lions Group 4 Champions,...

Yolandi Botes
Jul 312 min read
bottom of page





