top of page
The Gazette
Search


KOSH-Kids Bring Vreugde na Hoffie-Harte
๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ ๐ Die afgelope naweek het die KOSH-Kidsย weer hul magic gewys, en wat โn verskil dit gemaak het! Met โn hart vir kinders en โn passie vir gee, het hierdie wonderlike inisiatief talle kinderharte warm en gelukkig gemaak. Image: Laerskool La Hoff Liefde in Aksie Met speletjies, glimlagte en sorg is daar hoop en vreugde gesaai onder ons jongste gesiggies. Dit was meer as net 'n besoek, dit was 'n ervaring van omgee en gemeenskapsgees. Laerskool La Hof

Yolandi Botes
Nov 20, 20251 min read
ย
ย
ย


Volkies Trap Vir โn Toekoms!
๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ๐ดโโ๏ธ ๐ Spinathon Skenking aan Solidariteit Helpende Hand Volkies Potch het onlangs geskiedenis gemaak met hul eerste ooit โSpinathonโ, โn energieke fondsinsameling vol gees, sweet en groot harte! Hierdie unieke inisiatief is nie net goed ontvang deur ons skoolgemeenskap nie, maar het ook โn merkwaardige kontantskenking aan Solidariteit Helpende Hand se Gemeenskapstudiefondsย opgelewer. ๐ Die amptelike oorhandiging van die fondse

Yolandi Botes
Nov 11, 20251 min read
ย
ย
ย
bottom of page





