top of page
The Gazette
Search


Volkies-Entrepreneurs Dring Deur na Top-30 van Nasionale "Maak My ’n Miljoenêr"-Kompetisie
Twee leerders van Hoërskool Volkskool Potchefstroom, Renier Barnard en Heinrich Fouché, het nasionale sake-erkenning verwerf nadat hulle aangewys is as deel van die Top-30 Hoërskool-entrepreneurs in die gesogte "Maak My ’n Miljoenêr"-kompetisie. Die inisiatief, wat die land se mees innoverende jong sakebreine op die proef stel, betree nou die strawwe nasionale uitdagingsrondtes. Foto:Hoërskool Volkskool Potchefstroom Innoverende Digitale Oplossing vir Rekeningkunde-Leerders B

Yolandi Botes
17 hours ago1 min read


Bring die hele gesin vir 'n heerlike aand vol geure, geselligheid en gemeenskapsgees
🎉 🎉 🎉 🎉 🎉 🎉 🎉 🎉 🎉 🎉 Die Study Xpress Potch Nagmark is op pad, en dit beloof om ’n aand te wees wat jy nie wil misloop nie!...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read


Emmies wys hoe maak ’n entrepreneur!
💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 Vrydag het ons Graad 7 Emmies hul slag gewys as ware entrepreneurs van die toekoms! Dit was weer tyd vir...

Yolandi Botes
Sep 8, 20252 min read
bottom of page
