Emmies wys hoe maak ’n entrepreneur!
- Yolandi Botes
- 1 day ago
- 2 min read
💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼
Vrydag het ons Graad 7 Emmies hul slag gewys as ware entrepreneurs van die toekoms! Dit was weer tyd vir Entrepreneursdag, en wát ’n suksesvolle dag vol energie, kreatiwiteit en besigheidsgees!

Die skoolterrein het gegons van opwinding met stalletjies vol:
Heerlike eet- en drinkgoed 🍔🥤
Kreatiewe produkte en handwerk 🎨🛍️
Pret en speletjies vir almal 🎯🎲
Ons leerders het hul produkte met trots bemark, goeie kliëntediens gelewer en selfs slim promosies uitgedink. Dit was duidelik: Emmies weet hoe om ’n wins te maak!
Wie weet, dalk het ons vandag alreeds ’n paar toekoms-ondernemers, restauranteurs, ontwerpers of selfs uitvoerende hoofde aan die werk gesien!
Baie geluk, Emmies!
Ons is ongelooflik trots op julle almal! Dankie aan die ouers, personeel en ondersteuners wat hierdie dag moontlik gemaak het.
Deel Jou Storie
Het jy ’n sport- of kultuurhoogtepunt wat jy met die gemeenskap wil deel? The Go-To Guy se joernalistieke span is hier om dit wyer te vertel. Ons vertel jou storie.
Oor The Go-To Guy
The Go-To Guy (www.thegotoguy.co.za en www.potchefstroom.com) is jou digitale inligtingsentrum met meer as 75,000 maandelikse bladsybesoeke. Ons dek plaaslike nuus, sport en skole via The Gazette, en bied ’n aktiewe besigheidsgids met meer as 2,500 ondernemings en ’n uiters gewilde gebeurteniskalender.
Met ons groeiende sosiale media-platforms, Facebook (77,000+ volgers) en TikTok (2 miljoen kyke), help ons om plaaslike stories verder te neem as ooit.
Ons vertel jou stories.
The Go-To Guy Kommersiële Pakkette
Herhalende Pakkette – ’n Tuiste vir jou Besigheid
Business Card Standard (Gratis): Basiese besigheidslys.
Business Card Plus (R50 p.m.): Verifikasie en ’n uitgebreide profiel.
Maandelikse Bemarkingspakkette
Starter Package (R499 p.m.): Webbie Page, Gazette-profiel, 1 gratis gebeurtenislysing, en Facebook-boosts.
Growth Package (R1,499 p.m.): Meer advertensie-ure, eie rekeningbestuurder en navorsingsfunksies.
Premium Package (R4,499 p.m.): Alles-insluitende bemarking, video-inhoud, strategiese promosie en live onderhoude.
Addisionele Dienste
Sosiale media bestuur, Google Ads, TikTok-promosies.
Eenmalige Opsies
Video-advertensies vanaf R2,000, vertoonadvertensies vir R750, en One Hit Gazette
Comments