top of page
The Gazette
Search


Emmies Aan Die Hardloop: Atletiekseisoen Skop af met Brons & Goud!
πββοΈπ₯πββοΈπ₯πββοΈπ₯πββοΈπ₯πββοΈπ₯πββοΈπ₯ Soos βn klok wat die begin van βn resies aankondig, het die atletiekseisoen amptelik begin, en ons Emmie-atlete het nie gehuiwer nie! Tydens die eerste Superreeks by HoΓ«rskool President het hulle hul staal gewys en podium toe gestorm. Image: Laerskool M.L Fick Dis net die begin, maar die prestasies spreek al boekdele: βn span vol potensiaal, vasberadenheid en ware Emmie-gees! π₯ Brons Ons jong atlete het puik gevaar met bronsmedaljes

Yolandi Botes
Oct 29, 20251 min read
Β
Β
Β


Emmies wys hoe maak βn entrepreneur!
πΌ πΌ πΌ πΌ πΌ πΌ πΌ πΌ Vrydag het ons Graad 7 Emmies hul slag gewys as ware entrepreneurs van die toekoms! Dit was weer tyd vir...

Yolandi Botes
Sep 8, 20252 min read
Β
Β
Β


Emmie Krieket: Sterk begin aan liga teen Stilfontein
ππππππππππππ Emmie se krieketspanne het verlede week die liga met selfvertroue afgeskop en drie oorwinnings behaal teen...

Yolandi Botes
Aug 22, 20252 min read
Β
Β
Β


Emmie leerder verteenwoordig Noordwes in Boogskiet
Baie geluk aan Jan Oosthuizen, wat gekies is vir die NW Laerskole-span wat van 7β10 Oktober in Pietersburg gaan deelneem aan die 2025...

Yolandi Botes
Aug 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Emmies Landloopspan wys hul staal op die baan
Die landloopseisoen is in volle swang en Laerskool M.L Fick, beter bekend as die Emmies, se atlete wys hul fiksheid, fokus en...

Yolandi Botes
Aug 4, 20252 min read
Β
Β
Β


M.L. Fick-leerders blink uit in Noordwes-hokkie
Laerskool M.L. Fick Laerskool M.L. Fick is βn toekomsgerigte Christelike skool wat waarde heg aan karaktervorming, dissipline en...

Yolandi Botes
Jul 16, 20252 min read
Β
Β
Β


Emmies Vier Rugbytrots nΓ‘ Wen by VKB-week in Frankfort
π ππ ππ ππ ππ π Etienne van den Berg kies sy plek in Luiperds Uitnodigingspan Emmies se rugbygees het behoorlik gekook die...

Yolandi Botes
Jul 3, 20251 min read
Β
Β
Β


Emmies Eerstespan Dogters Neem Deel aan Sasolburg Toernooi
ππππππππππ Emmies se eerstespan dogters het Saterdag hul hokkie talente gaan slyp by βn toernooi wat by HoΓ«rskool Sasolburg...

Yolandi Botes
Jun 25, 20251 min read
Β
Β
Β


Emmies SΓͺ Totsiens aan Mnr. Divan Visser
ππ’ππ’ππ’ππ’ππ’ Dis nie altyd maklik om afskeid te neem nie, veral nie van iemand wat sΓ³ deel van die skool se hart geword het nie....

Yolandi Botes
May 27, 20251 min read
Β
Β
Β


Prestasies, Pret en Potensiaal van die Week
ππ©Έππ©Έππ©Έππ©Έππ©Έππ©Έππ©Έ Hierdie week was daar geen tekort aan opwinding, trots en prestasie in ons skolegemeenskap nie. Van...

Yolandi Botes
May 22, 20252 min read
Β
Β
Β


Emmies By Laerskool Goudkop se Sportdag β Harde Rugby en Groot Trots
ππππππππππ Emmies se o/9B en o/8 spanne het Saterdag aan Laerskool Goudkop se sportdag deelgeneem. Dit was βn dag vol...

Yolandi Botes
May 19, 20251 min read
Β
Β
Β


Emmie Top 10 Leerders Kuier by Nampo
πΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎ Graad 6 en 7 se Emmie Top 10 leerders het gister die kans gekry om Nampo by te woon ,en dit was βn belewenis! Image:...

Yolandi Botes
May 15, 20251 min read
Β
Β
Β


Skoleprestasies en Spangees in Potchefstroom: βn Week van Talent, Toewyding en Gemeenskapsbetrokkenheid
πππΎππππΎππππΎπ Potchefstroom se skole het die afgelope tyd weer gewys hoekom hulle trots kan wees op hul leerders β of dit nou...

Yolandi Botes
May 8, 20253 min read
Β
Β
Β
bottom of page
