top of page
The Gazette
Search


Ferdies stel 2026 se hoofleiers met trots bekend!
👑 👑 👑 👑 👑 👑 👑 👑👑 👑 Hoërskool Ferdinand Postma het groot opgewondenheid beleef met die aankondiging van die skool se hoofleiers vir 2026. Hierdie spesiale oomblik is altyd een van trots, hoop en verwagting, ’n tyd waar nuwe jong leiers hul eerste tree gee op die pad van diens en inspirasie. Image: Hoërskool Ferdinand Postma 💙 Die nuwe hoofleierspan Baie geluk aan hierdie vier Ferdies wat vir 2026 as leiers aangewys is: 🔹 Hoofseun: Diteboho Chitja 🔹 Hoofmeisie:

Yolandi Botes
2 days ago1 min read


Emmies wys hoe maak ’n entrepreneur!
💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 Vrydag het ons Graad 7 Emmies hul slag gewys as ware entrepreneurs van die toekoms! Dit was weer tyd vir...

Yolandi Botes
Sep 82 min read


Graad 7 Entrepreneursdag — 'Done & Dusted'
👏🏻🛍️👏🏻🛍️👏🏻🛍️👏🏻🛍️👏🏻🛍️ Laerskool Jongspan Primary sê ’n groot dankie aan ons fantastiese beoordelaars, julle tyd, terugvoer...

Yolandi Botes
Sep 82 min read


Kom ondersteun Laerskool Jongspan Primary Graad 7-entrepreneurs!
🛍️💡 🛍️💡 🛍️💡 🛍️💡 🛍️💡 Ons nooi jou met opgewondenheid na Graad 7 Entrepreneursdag , ons jong innoveerders het hard gewerk aan...

Yolandi Botes
Sep 42 min read


Tegniese Hoërskool Klerksdorp: RCL-inwyding 2025
✨✨✨✨✨✨✨✨✨✨ Uitvoerende Komitee (2026) aangekondig Op 19 Augustus 2025 het Tegniese Hoërskool Klerksdorp met trots hul nuwe...

Yolandi Botes
Aug 222 min read


Hoërskool Ferdinand Postma verwelkom nuwe VLR vir 2025/2026
Hoërskool Ferdinand Postma het met trots die lede van hul Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) vir die 2025/2026-termyn aangekondig....

Yolandi Botes
Aug 202 min read


Onderwysstudente voltooi 'n suksesvolle proeftydperk by Tokkies
Dankbaarheid vir ’n Goue 4 Weke Laerskool Mooirivier het die afgelope maand die voorreg gehad om ’n groot groep aspirantonderwysers by...

Yolandi Botes
Aug 152 min read


Hoërskool Ferdinand Postma – Ferdies Verwelkom Proefstudente
Hoërskool Ferdinand Postma, liefdevol bekend as Ferdies, staan bekend as ’n skool wat nie net akademiese uitnemendheid nastreef nie, maar...

Yolandi Botes
Jul 252 min read
bottom of page





