top of page
The Gazette
Search


M.L. Fick Skryf Saam aan Afrikaans se Geskiedenis
📖 📖 📖 📖 📖 📖 📖 📖 Laerskool M.L. Fick het onlangs 'n trotse mylpaal bereik, nie net as opvoedkundige instelling nie, maar as deel van die groter Afrikaanse kultuurerfenis. In samewerking met die Skole Ondersteuning Sentrum (SOS), het ons skool bygedra tot 'n spesiale gedenkboek wat 100+ jaar van uitnemende Afrikaanse onderwys vier. Image: Laerskool M.L. Fick 'n Eeu van Woorde, Wysheid en Waardes Hierdie boek is saamgestel om die ryke geskiedenis van Afrikaanse skole lan

Yolandi Botes
Nov 201 min read


Sterre skyn helder by M.L. Fick se Lootjieprojek!
🎟️ 🌟🎟️ 🌟🎟️ 🌟🎟️ 🌟🎟️ 🌟 Laerskool M.L. Fick het die afgelope week groot sukses behaal met hul lootjieprojek , en dit is alles te...

Yolandi Botes
Sep 292 min read


Wiskunde ontmoet kreatiwiteit in die Emmies-klaskamers!
🎨➕🎨➕🎨➕🎨➕🎨➕🎨➕ Die Graad 5 en 6-leerders van Laerskool M.L. Fick wys dat Wiskunde nie net oor syfers gaan nie, dis ook ’n kreatiewe...

Yolandi Botes
Sep 92 min read


Oud-Emmie Dra Die Luiperds-Trui!
💥 💥💥 💥💥 💥💥 💥 Dian Smith, ’n trotse oud-leerder van Laerskool M.L. Fick en Potchefstroom Gimnasium, het uitgedraf in die...

Yolandi Botes
Sep 82 min read


Emmies wys hoe maak ’n entrepreneur!
💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 💼 Vrydag het ons Graad 7 Emmies hul slag gewys as ware entrepreneurs van die toekoms! Dit was weer tyd vir...

Yolandi Botes
Sep 82 min read


Emmies Sê Totsiens aan Mnr. Divan Visser
💙😢💙😢💙😢💙😢💙😢 Dis nie altyd maklik om afskeid te neem nie, veral nie van iemand wat só deel van die skool se hart geword het nie....

Yolandi Botes
May 271 min read
bottom of page





