top of page
The Gazette
Search


Volkies Vier Nuwe Leierskap in Noordwes Hokkie!
🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉🏑🎉 Volkies Potch is ongelooflik trots om aan te kondig dat ons eie Direkteur van Hokkie, mnr. Jaryd Hammond, onlangs verkies is as die voorsitter van Noordwes-seunshokkie vir 2026! Image: Volkies Potch Hierdie prestasie is ’n ware erkenning van sy toewyding, kundigheid en leierskap in die ontwikkeling van hokkie, nie net by Volkies nie, maar regdeur die Noordwes-provinsie. Sy verkiesing beteken dat die toekoms van seunshokkie in Noordwes in bekwame en p

Yolandi Botes
Nov 171 min read


Laerskool La Hoff: Hoffie-spelers skitter vir Noordwes Hokkie
Laerskool La Hoff se talentvolle hokkiespelers het hierdie vakansie hul spore verdien op die provinsiale hokkievelde. Die skool is trots...

Yolandi Botes
Jul 252 min read


M.L. Fick-leerders blink uit in Noordwes-hokkie
Laerskool M.L. Fick Laerskool M.L. Fick is ’n toekomsgerigte Christelike skool wat waarde heg aan karaktervorming, dissipline en...

Yolandi Botes
Jul 162 min read
bottom of page





