top of page
The Gazette
Search


McKayla verteenwoordig Noordwes in jukskei!
🎯 🤩🎯 🤩🎯 🤩🎯 🤩🎯 🤩 Klerksdorp Hoërskool is trots om aan te kondig dat McKayla van der Westhuizen gekies is vir die Noordwes o/19-jukskeispan wat binnekort aan die Bondedag-toernooi in Pretoria gaan deelneem. Image: Klerksdorp Hoërskool Hierdie is ’n merkwaardige prestasie wat McKayla se talent, harde werk en deursettingsvermoë beklemtoon. Om op provinsiale vlak te kwalifiseer, verg nie net tegniese vaardigheid nie, maar ook fokus en ’n sterk spanmentaliteit, eienskapp

Yolandi Botes
4 days ago2 min read


Charnè Tolmay Gekies vir Noordwes Span
Charnè Tolmay het haar merk gemaak tydens die Noordwes Kampioenskappe wat op 11 en 12 Julie 2025 plaasgevind het. Met haar talent en...

Yolandi Botes
Jul 222 min read


Ferdies Muurbalsterre Maak Noordwes-span
🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 🏆 Groot opgewondenheid heers by Ferdies nadat twee van ons eie, Nanja en Lua, gekies is vir die...

Yolandi Botes
Apr 291 min read


Hokkiehelde Verteenwoordig Noordwes!
🏑🏑 🏑🏑 🏑🏑 🏑🏑 🏑🏑 Baie geluk aan Laerskool Baillie Park se talentvolle hokkiespelers wat onlangs vir die Noordwes-provinsiale...

Yolandi Botes
Apr 171 min read
bottom of page





