top of page
The Gazette
Search


Goud, Brons en Groot Drome: Jaxx Potgieter Ontvang Provinsiale Kleure!
🥋🏆🥋🏆🥋🏆🥋🏆🥋🏆 By ons buitemuurse aktiwiteite blink leerders nie net uit nie, hulle skitter! En vandag vier ons met trots een van ons top presteerders: Jaxx Potgieter, ’n talentvolle lid van die North West Blackbelt Academy onder leiding van Master Louise Viviers. Image: Goudkop Laerskool ’n Jaar van Oorwinnings Jaxx het 2025 voluit aangepak, en die resultate spreek boekdele: 🥇 1 Goud & 🥉 1 Brons tydens die Provinsiale Kampioenskappe 🥇 1 Goud tydens die Nasionale

Yolandi Botes
1 day ago1 min read
bottom of page





