top of page
The Gazette
Search


Jukskei-Koningin: Volkies se Chazé Viljoen Aangewys as SA se Beste o.16-Speler
Jukskei is ’n sport van presisie, fokus en fyn tegniek. By die onlangse Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Kroonstad het een jong Potchefstroomse ster bewys dat sy oor al drie hierdie eienskappe in oorvloed beskik. Image: Volkies Potch Hoërskool Volkskool se Chazé Viljoen, ’n Graad 9-leerder, het die skool en die Wesrand Jukskei-klub se naam hoog gehou deur nie net nasionale kleure te verwerf nie, maar as die beste in die land in haar ouderdomsgroep aangewys te word. Dubbele E

Yolandi Botes
Dec 18, 20251 min read


AW van der Merwe Aangewys as Bouler van die Toernooi
In krieket is daar ’n ou gesegde: "Kolwers wen wedstryde, maar bowlers wen toernooie." As dit waar is, dan is AW van der Merwe die Dragons se geheime wapen. Image: Volkies Potch Die jong Volkie-krieketster het pas teruggekeer van die gesogte CSA o.16-toernooi in die Paarl, waar hy nie net deelgeneem het nie, maar die kolwers behoorlik laat les opsê het. Die Beste in die Goue Afdeling Van der Merwe se statistiek vir die week lees soos ’n sprokie. Hy het die toernooi afgesluit

Yolandi Botes
Dec 16, 20251 min read


Eduan van der Merwe Bekroon as Speler van die Toernooi
Krieket is ’n spansport, maar elke kampioenspan soek daardie een speler wat die wedstryd op sy kop kan draai. Vir die Free State Vipers was daardie speler ongetwyfeld Eduan van der Merwe. Image; Volkies Potch Die jong Volkie-krieketster het tydens die onlangse FPL-kriekettoernooi, wat van 4 tot 7 Desember in Bloemfontein aangebied is, gewys dat hy in ’n klas van sy eie is. Onoorwonne Vipers Dit was ’n week van totale dominansie vir Van der Merwe se span, die Free State Vipers

Yolandi Botes
Dec 16, 20251 min read
bottom of page





