top of page
The Gazette
Search


Wilkens-Sibbe Skitter by Wesvaal Bass Masters-prysuitdeling
Die Wesvaal Bass Masters-klub het onlangs hul 2025-seisoen op 'n hoë noot afgesluit met 'n amptelike prysuitdeling waar twee jong leerders van Laerskool Saamtrek die kollig gesteel het. Mayla en Ryan Wilkens het bewys dat passie vir hengel duidelik in die familie loop deur van die klub se mees gesogte titels in te palm. Hul prestasies beklemtoon die groeiende gewildheid van hengel as 'n sportsoort waar dissipline en geduld vinnig tot sukses kan lei. Foto: Laerskool Saamtrek M

Yolandi Botes
Apr 162 min read
bottom of page
