top of page
The Gazette
Search


Ferdies-Swemmers Skitter by die NW-Skole Gala
Hoërskool Ferdinand Postma het weereens bewys dat hul atlete op provinsiale vlak kan kers vashou. Die skool se swemspan het Ferdies met eer en passie verteenwoordig tydens die onlangse Noordwes-skole gala. Dit was ’n dag van strawwe kompetisie, maar die Ferdies-swemmers het hul staal gewys en die skool se naam hoog gehou in die water. Image:Hoërskool Ferdinand Postma Spanwerk en Individuele Uitnemendheid Die NW-gala is een van die belangrikste swemgeleenthede op die skolekale

Yolandi Botes
Feb 61 min read


TOKKIE SWEM – ’n Afskeid aan Sterre onder die Water!
💦 🏊♂️💙💦 🏊♂️💙💦 🏊♂️💙💦 🏊♂️💙 Totsiens, Graad 7’s – julle laat nie net nat spore nie, maar goue spore in Tokkie-geskiedenis! Met baie trots en ’n bietjie trane neem ons afskeid van ons ongelooflike o/13-swemmers, wat hul laerskool-swembaan op ’n ware hoogtepunt afsluit: 💙 Christiaan Liebenberg 💙 Stéphan Terblanche 💙 Nicoline du Preez 💙 Mienke Rutherford Image: Laerskool Mooirivier Hierdie vier Tokkies het van Graad 1 af hul swemspore begin maak, en vandag,

Yolandi Botes
Nov 14, 20251 min read
bottom of page
