top of page
The Gazette
Search


Volkies blink uit by Noordwes Kortbadkampioenskappe
π π π π π π π π π Vier talentvolle swemmers van Volkies Potch het onlangs aan die Noordwes Kortbadkampioenskappe deelgeneem en uitstekende uitslae behaal. Die geleentheid het van die beste jong swemmers in die provinsie byeengebring, en die Volkies het met trots hul skool se naam hoog gehou. Image: Volkies Potch πͺ Uitsonderlike prestasies Die groep swemmers het deurgaans goed presteer in hul onderskeie afdelings, met Kiana Borstlap (6) en Pieter-Jacq (4) wat veral u

Yolandi Botes
Oct 24, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Potch bied eerste Volkie Smash Laerskool Tennistoernooi aan
πΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎπΎ Die tennisbane by Volkies Potch het die naweek behoorlik gegons met opwinding toe die skool hul eerste Volkie Smash Laerskool Tennistoernooi aangebied het. Vier skole het deelgeneem aan hierdie opwindende nuwe sportgeleentheid wat beslis βn hoogtepunt op die skoolkalender gaan word. Image: Volkies Potch Sterk deelname en goeie gees Die spanne van Baillie Park, Saamtrek, Emfulenipark en Vaalpark het mekaar die stryd aangesΓͺ in βn reeks kompeterende, maar s

Yolandi Botes
Oct 23, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies se o.16-krieketspan wys klas by Gimmie-toernooi!
π πͺπ πͺπ πͺπ πͺπ πͺ Tydens die vakansie het Volkies Potchefstroom se o.16-seunsspan aan die Gimmie Kriekettoernooi deelgeneem, en met sterk spanwerk en uitsonderlike individuele vertonings het hulle indrukwekkende resultate behaal. Image: Volkies Potch Die span het 6 uit hul 8 wedstryde gewen, met oorwinnings teen Wesvalia, Kempton Park, Monument, KHS en Leeuwenhof. Hierdie konsekwente spel het vir Volkies βn 3de plek uit 8 deelnemende skole besorg,βn prestasie waa

Yolandi Botes
Oct 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies-skuts wys hul staal by SA-kampioenskappeΒ
π― π
π― π
π― π
π― π
π― π
HoΓ«r Volkskool Potchefstroom is trots op hul talentvolle skyfskietspan wat onlangs Noordwes by die Suid-Afrikaanse Skyfskietkampioenskappe in Nylstroom verteenwoordig het. Image: Volkies Potch Die span het uitstaande dissipline, fokus en spanwerk getoon, eienskappe wat elke Volkie-skut se harde werk en toewyding weerspieΓ«l. Hulle het nie net hul eie skool met trots verteenwoordig nie, maar ook die hele Noordwes-provinsie met eer op die nasionale verh

Yolandi Botes
Oct 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkie behaal 3de plek by NWU GEEXPO
π» π₯π» π₯π» π₯π» π₯π» π₯π» π₯ Heinrich FouchΓ©, βn graad 10-leerder v an HoΓ«r Volkskool P otchefstroom, het oor die naweek aan die NWU GEEXPO in Vanderbijlpark deelgeneem en βn indrukwekkende 3de plek uit 21 deelnemers behaal. Image: Volkies Potchefstroom Die GEEXPO (Genius Expo) is βn tegnologie- en wetenskapsuitstalling wat deur die fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangebied word. Leerders van regoor die streek kry hier die geleen

Yolandi Botes
Oct 20, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies o.15 Netbalspan Skitter by Fast 5 SA-kampioenskappe
ππππππππππ Spoed, spanspel en suiwer talent! Volkies Potch se o.15 netbaldogters het onlangs aan die Fast 5 SA-kampioenskappe in Boksburg deelgeneem, en hulle het met trots hul stempel afgedruk. Image: Volkies Potch Na twee dae van intense wedstryde teen van die land se top skole, het die span βn puik 10de plek algeheel behaal. En dit in 'n kompetisie waar net die beste van die beste meeding! π₯ Oorwinnings Teen Gewilde Skole Ons dogters het hul plek op die hof verd

Yolandi Botes
Oct 14, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies o.14 Krieketspan Skitter Tydens Toer in Durban
ππππππππππ Die o.14-krieketspan van HoΓ«r Volkskool Potchefstroom het tydens die vakansie hul staal gewys op toer na Northwood...

Yolandi Botes
Oct 13, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Krieket sΓͺ dankie!Β
π π¦
π π¦
π π¦
π π¦
π π¦
π π¦
Ons is ongelooflik dankbaar vir elke borg wat help bou aan ons seuns se toekoms op en van die veld af....

Yolandi Botes
Oct 10, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Trotseer Die Elemente by Cycle Lab MTB Nasionale Reeks
π΄ββοΈ π΄ββοΈπ΄ββοΈ π΄ββοΈπ΄ββοΈ π΄ββοΈπ΄ββοΈ π΄ββοΈπ΄ββοΈ π΄ββοΈ Die fietsryspan van HoΓ«r Volkskool Potchefstroom het die afgelope naweek...

Yolandi Botes
Oct 9, 20252 min read
Β
Β
Β


Oud-Volkie Elsunet du Plessis lei NWU na Varsity Netbal Glorie!
ππππππππππ Die Volkies-familie het weer rede om trots te wees! Een van hul eie, Elsunet du Plessis, het hierdie week...

Yolandi Botes
Oct 2, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies bekroon as Kultuurskool van die Jaar!Β
πππΆπππΆπππΆ HoΓ«r Volkskool het weereens bewys hoekom hulle βn krag in die kunste is! Tydens die afgelope naweek se eerste...

Yolandi Botes
Oct 1, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies trap saam vir 'n goeie doel
π΄ββοΈπ₯π΄ββοΈπ₯π΄ββοΈπ₯π΄ββοΈπ₯π΄ββοΈπ₯π΄ββοΈπ₯ Die Volkies Fietsry-span het onlangs hul heel eerste Spinathon aangebied, en wat 'n...

Yolandi Botes
Sep 25, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Fietsry: Ses ruiters in NW-skolespan; op pad Nasionale Kampioenskappe
π΅ββοΈπ΅ π΅ββοΈπ΅ π΅ββοΈπ΅ π΅ββοΈπ΅ π΅ββοΈπ΅ Volkies Fietsry is trots om aan te kondig dat ses van ons ruiters vir die Noordwes Skole...

Yolandi Botes
Sep 23, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Fietsry sluit die liga met styl af by Lekwena
π΅π
π΅π
π΅π
π΅π
π΅π
Skole MTB Liga (Wedren 5/5, 2025).Volkies Fietsry het die XCM by Lekwena met uitstekende vertonings afgesluit. Dit...

Yolandi Botes
Sep 22, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkie 7βs gereed vir NWU Champion of Champions
ππππππππππ Volkies Potch se senior 7βs span trek diΓ© naweek na die NWU Champion of Champions o.17-toernooi by die Fanie du Toit...

Yolandi Botes
Sep 19, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Fietsry Skitter by Wagpos!
π΅ββοΈπ΅ββοΈπ΅ββοΈπ΅ββοΈπ΅ββοΈπ΅ββοΈπ΅ββοΈπ΅ββοΈ Volkies se fietsryers het Saterdag, 14 September, met durf en deursettingsvermoΓ« deelgeneem aan...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read
Β
Β
Β


Anro Nel gekies vir Luiperds o.17 Sewesspan!
ππππππππ Volkies Potchefstroom is ongelooflik trots op Anro Nel, wat onlangs opgeneem is in die Luiperds o.17 Sewesspan! Image:...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkie-Krieket Vier Groot Oorwinnings!
π ππ ππ ππ ππ π Volkies se krieketspanne het hierdie naweek weer gewys waarom hulle nie onderskat moet word nie! Van dominante...

Yolandi Botes
Sep 8, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkie-netbal: Erasmus en Uys neem leiding in DKK-bestuur
ππ¦
ππ¦
ππ¦
ππ¦
ππ¦
ππ¦
Volkies Potch is trots om aan te kondig dat twee van ons personeel tot die Dr. Kenneth Kaunda (DKK)...

Yolandi Botes
Sep 3, 20252 min read
Β
Β
Β


Volkies Fietsry ry hul hart uit by Koedoeslaagte
π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ π΅ββοΈ Op 30 Augustus het Volkies Fietsry se dapper span die derde Skole MTB Liga...

Yolandi Botes
Sep 2, 20252 min read
Β
Β
Β
bottom of page
