top of page
The Gazette
Search


Wessies Vier Krieketglorie by Gimmiefees Toernooi
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏 Dis nie net somer wat warm raak nie, Wessie-krieket is aan die brand! Hoërskool Wesvalia se 1ste krieketspan het ‘n indrukwekkende oorwinning behaal by die Jansen Gimmiefees Kriekettoernooi, waar hulle Durbanville High met 73 lopies uitgestof het. Image: Hoërskool Wesvalia Met sterk spel, slim strategie en ystergees het die span hul teenstanders oortref en hul merk gemaak op die toernooi. 🌟 Sterre van die Dag Twee spelers het besonder uitgestaan en i

Yolandi Botes
Oct 142 min read


Wessie-Krieketspan Triomfeer teen Rustenburg!
🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏🏏 Hoërskool Wesvalia se eerstespan het ’n kragtige oorwinning behaal teen Hoërskool Rustenburg met ’n marge van 138...

Yolandi Botes
Oct 92 min read


Wessie-krieket: 1ste span wen met 88 lopies
🏏💚🏏💚🏏💚🏏💚🏏💚🏏💚 Hoërskool Wesvalia se 1ste span het die naweek ’n oortuigende oorwinning behaal teen Matlosana seuns - 88...

Yolandi Botes
Sep 32 min read


Hoërskool Wesvalia – Uitblinkers op en van die veld
Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp is bekend as ’n toonaangewende akademiese instelling wat nie net uitmuntend presteer in die klaskamer...

Yolandi Botes
Jul 183 min read
bottom of page





