top of page
The Gazette
Search


Wessie-swemmers Gereed vir die Groot NW-Inter
Die water gaan vandag kook wanneer die swemmers van Hoërskool Wesvalia in die swembad spring vir die hoogs mededingende Noordwes Swem-Inter. Dit is een van die belangrikste kragmetings op die swemkalender, waar die Wessies hul staal gaan wys teen die topswemmers van 12 ander skole. Image: Hoërskool Wesvalia Sterkte aan die Wessies Om teen soveel ander skole mee te ding, verg nie net spoed en tegniek nie, maar ook groot uithouvermoë en fokus. Die skoolgemeenskap wens elke swem

Yolandi Botes
Feb 111 min read


Wessie-swem skitter by NWS Spring Splash
🏊♂️🌊🏊♂️🌊🏊♂️🌊🏊♂️🌊🏊♂️🌊 Hoërskool Wesvalia se swemmers het puik vertonings gelewer by die NWS Spring Splash Sprintbyeenkoms ,...

Yolandi Botes
Sep 16, 20252 min read
bottom of page
